1
/
of
1
Kgosi Bookshelf
Uit die Binneland - Dana Snyman
Uit die Binneland - Dana Snyman
Regular price
R 50.00 ZAR
Regular price
R 130.00 ZAR
Sale price
R 50.00 ZAR
Unit price
/
per
Taxes included.
Shipping calculated at checkout.
Couldn't load pickup availability
Condition: Pre-Loved
Language: Afrikaans
Snyman se humoristiese pen breek weg na plattelandse cafes met juke-bokse en seven singles, besoeke aan die “Monnemint” en Boeregrafte, in 'n tyd dat Valiants en Zephyrs nog bekende name was. Juis op een van hierdie reise het 'n bakkie se “gers soos 'n dier in pyn gesterf”.
Snyman spaar ook nie die Nuwe Suid-Afrika nie: Jappies word die kop gewas, so ook sekere rugbyondersteuners, sekere radioluisteraars, sekere openbare figure. Maar Snyman verken ook die ander, pynliker kant van sy land en sy mense: Agnes wat donkermore die skorro-skorro in Mabopane moet haal, Attie wat te vroeg die kroeg se binnekant moet leer ken, die Bosluismense van die Noordwes, die ryke en die arme wat mekaar deur 'n kamervenster aanstaar. En dis moeilik om te se waar die lag ophou en die traan begin – en andersom.
Share

Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.